<

ROSA Afrikaanse Skrywersdag – Pretoria Saterdag

’n Inspirerende naweekwegbreek vir Afrikaanse liefdesverhaalskrywers waar stories kan groei, karakters kan leef en kreatiwiteit kan blom.

Kom geniet Saterdag saam met ons.

I
Datum: 15 Aug 2026
I
Tyd: Saterdag 09:00 - 18:00
I
Plek: Greenhouse Gastehuis, Mayville Pretoria

Price range: R895,00 through R995,00

SKU: ROSASkrywerswegbreekPTA-1 Category: Tag:

Koste sluit in:

  • Inspirerende gasspreker
  • Tyd om te skryf, droom en skep
  • Gesellige skrywersgesprekke

Plekke is beperk - Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom. - vir meer inligting klik hier om brosjure af te laai

  • ROSA-lid slegs Saterdag: R895
  • Nie-lid slegs Saterdag: R995
  • Word jy 'n ROSA-lid en bespaar tot R250 op jou kaartjie.

Nog nie 'n lid nie? Word deel van die netwerk! Skakel om te join

Vir meer inligting Kontak Zinét - 083 966 5422

Additional information

Dagbesoeker Saterdag

ROSA Lid, Nie Lid

Romance Writers South Africa

Copyright 2026

Website Designed by Madredp

Imbali Awards
Our Members
events
Join ROSA
Writers login