ROSA Afrikaanse Skrywersdag – Pretoria Saterdag en Sondag
’n Inspirerende naweekwegbreek vir Afrikaanse liefdesverhaalskrywers waar stories kan groei, karakters kan leef en kreatiwiteit kan blom.
Kom geniet Saterdag en Sondag saam met ons.
I
Datum: 15 Aug 2026
I
Tyd: Saterdag 09:00 - 18:00
I
Plek: Greenhouse Gastehuis, Mayville Pretoria
Price range: R1 950,00 through R2 200,00
Koste sluit in:
- Inspirerende gasspreker
- Tyd om te skryf, droom en skep
- Gesellige skrywersgesprekke
Plekke is beperk - Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom. - vir meer inligting klik hier om brosjure af te laai
- ROSA-lid Saterdag en Sondag: R1,950
- Nie-lid Saterdag en Sondag: R2,200
Nog nie 'n lid nie? Word deel van die netwerk! Skakel om te join
Vir meer inligting Kontak Zinét - 083 966 5422
Additional information
| Dagbesoeker Saterdag | ROSA Lid, Nie Lid |
|---|
Copyright 2026
Website Designed by Madredp
Chapters:
Cape Town | Johannesburg | Pretoria
Email: admin@romancewriters.co.za

