ROSA Afrikaanse Skrywerswegbreek – Pretoria
’n Inspirerende naweekwegbreek vir Afrikaanse liefdesverhaalskrywers waar stories kan groei, karakters kan leef en kreatiwiteit kan blom.
I
Datum: 14 - 16 Aug 2026
I
Tyd: Vrydag 14:00 - Sondag 14:00
I
Plek: Greenhouse Gastehuis, Mayville Pretoria
Price range: R2 790,00 through R3 540,00
Koste sluit in:
- Twee nagte se verblyf
- Alle etes (Vrydagmiddag tot Sondagmiddag)
- Inspirerende gasspreker
- Tyd om te skryf, droom en skep
- Gesellige skrywersgesprekke
- Swembad, Gym, Lapa en Boma
- Bring eie drankies vir die aande se kuier om die vuur
Plekke is beperk - Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom. - vir meer inligting klik hier om brosjure af te laai
- ROSA-lid met gedeelde kamer: R2 790
- ROSA-lid met enkelkamer: R3 290
- Nie-lid met gedeelde kamer: R3 040
- Nie-lid met enkelkamer: R3 540
- Word jy 'n ROSA-lid en bespaar tot R250 op jou kaartjie.
Nog nie 'n lid nie? Word deel van die netwerk! Skakel om te join
Vir meer inligting Kontak Zinét - 083 966 5422
Additional information
| ROSA Lede | Enkelkamer, Deelkamer |
|---|---|
| Nie-Lede | Enkelkamer, Deelkamer |
Copyright 2026
Website Designed by Madredp
Chapters:
Cape Town | Johannesburg | Pretoria
Email: admin@romancewriters.co.za

